Modulekode | RHP 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB Die module het twee hoofkomponente: Generiese navorsingsvaardighede en metodes en perspektiewe aangaande regsnavorsing GENERIESE VAARDIGHEDE (a) Hoe om ‘n navorsingsprojek te beplan (b) Hoe om ‘n navorsingsvoorstel te skryf (c) Hoe om konsephoofstukke te skryf (d) Taal (e) Verwysings, etiek van verwysing, aanbieding METODES EN PERSPEKTIEWE AANGAANDE REGSNAVORSING (a) Die aard en doel van regsvergelyking, die voordele, nadele en gevare van regsvergelykende navorsing, dogmatiese en funksionalistiese benaderings tot regsvergelyking, tipe regsvergelykende studies en die regsvergelykende metode. (b) Regshistoriese navorsing (c) Regspluralisme (d) Sosiologiese benaderings (e) Breë teoretiese perspektiewe |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App